h/v Hendrik Potgieter en R28/N14 Snelweg

Muldersdrift

 Telefoon 011-662 1929/1932    Faks  011-662 1929

 Posbus 6, Muldersdrift, 1747

***

Skooltye

Die skooltye het verander en is soos volg:

Graad 1 tot Graad 3 se ure bly dieselfde.

Graad 4 tot 7 : Maandae tot Donderdae 07:30 - 13:35

Vrydae (vir Gr1-7): 07:30 - 13:05

 Skool en bustye vir 2013.

Gr 1 - 2 skooldag eindig om 12:45 - daarna na wagklas of aktiwiteite

Gr 3 eindig 13:15 - daarna na wagklas of aktiwiteite

Gr 4 - 7 eindig 13:35 - daarna na wagklas of aktiwiteite

*Busse vertrek 13:35 en 15:00 Maandae tot Donderdae, Vrydae om 13:05.

 

Rugby/Netbal

Datum

Wat en Waar?

17-Apr-13

Mini Netbal (o/7 en o/8)

L/skool Helderkruin

20-Apr-13

Mini Netbal (o/7 en o/8)

L/skool Protearif

23-Apr-13

Netballiga vs Monument Primary

Tuis

Rugby vs Maragon

Weg

25-Apr-13

Netballiga vs Bekker

Tuis

30-Apr-13

Rugby vs Horison

Tuis

02-Mei-13

Netballiga vs Ebenhaeser

Tuis

04-Mei-13

Welpie rugby en Mini Netbal (o/7 en o/8)

L/skool Randfontein

04-Mei-13

Netbaldag o/9 - o/13 (A, B en C-spanne)

L/skool Louw Geldenhuys, Linden

07-Mei-13

Netballiga vs Protearif

Weg

Rugby vs Weltevredenpark

Weg

08-Mei-13

Welpierugby vs Kdp Noord


11-Mei-13

Welpie rugby en Mini Netbal (o/7 en o/8)

L/skool Horison

14-Mei-13

Netballiga vs Millennium

Weg

Rugby vs Bekker

Weg

16-Mei-13

Netballiga vs Kdp-Noord

Tuis

21-Mei-13

Rugby vs Protearif

Tuis

01-Jun-13

Millenniumdag -Pretoria-Waterkloof

08-Jun-13

Mini-Bondedag

Krugersdorp


 


 

 Her-inskrywing 2014 vir huidige Mullies.

 

Onthou om u kind te registreer op die Edu Emergency assist webtuiste.

 

Vir enige skoolnuus, algemene inligting en die dagboek, laai gerus op u rekenaar die d6 School Communicator program of vir u foon http://schoolcommunicator.mobi/